|
||||||||
|
Samesteller: Susan Alexander
JOU STORIE KAN IN DIE VOLGENDE HOOR-HIER! GALORE WEES! Wil u graag u eie storie in die Hoor-Hier! sien? Stuur dit gerus in!
HOOR-HIER! GALORE 2001 Die heerlike uitgawe is meer as 70 bladsye dik: pure leesgenot met stories deur Pieter Pieterse, Petrus Haakskeen, Janeke Kirchner, Fred Visagie... en nog 'n klomp verrassings! Daar is - soos belowe - lagstories, jagstories, mites, huilstories, spookstories, resepte en gedigte. Die blad is pragtig afgerond met illustrasies en 'n treffende buiteblad.
HOOR-HIER! GALORE 2000 Hier is 'n paar van die bydraers tot die 2000 uitgawe: Peet Strauss, Anna-Marie Steenkamp, Freddie Bester, prof. Ernst Stals, Ia van Zyl, Jean Lombard, Fred Visagie, Kobus Lombard, Manus Hanekom, Janeke Kirchner, Susan Alexander, Petrus Haakskeen Koop u eie kopie en maak u gereed vir 'n heerlike leeservaring! |
| Bestelstrokie Die prys per boek is N$20,00 (R20,00) en dit sluit posgeld in. | |
| Naam: | |
| Adres: | |
|
Hier is my bestelling vir _________________ (aantal) kopie(ë) van die Hoor-Hier Galore 2001 _________________ (aantal) kopie(ë) van die Hoor-Hier Galore 2000 Ek sluit 'n tjek (uitgemaak aan Susan Alexander) vir die bedrag van _________________ in. |
|
|
Pos asseblief u bestelling aan: Susan Alexander, Posbus 9677, WINDHOEK |
|
|
Na die Hoor-Hier! Tuisblad |