HOOR-HIER! GALORE

2000

  Wil u graag 'n eg-Namibiese kersgeskenk vir vriende en familie gee? Hier is net die ware Jakob: 'n publikasie uit ons eie aarde! Die prys per boek is N$20,00 (R20,00) en dit sluit posgeld in.  

Samesteller: Susan Alexander

NAMIBIESE STORIES EN STAALTJIES,
GEDIGTE, ILLUSTRASIES
EN RESEPTE IN AFRIKAANS

Van die bydraers tot hierdie unieke publikasie is: Peet Strauss, Anna-Marie Steenkamp, Freddie Bester, prof. Ernst Stals, Ia van Zyl, Jean Lombard, Fred Visagie, Kobus Lombard, Manus Hanekom, Janeke Kirchner, Susan Alexander, Petrus Haakskeen ... koop u eie kopie en maak u gereed vir 'n heerlike vakansie-leeservaring!

 

Bestelstrokie
Naam:  
Adres:  
 
 
Ek wil graag _________________ (aantal) kopie(ë) van die Hoor-Hier Galore 2000 bestel en ek sluit 'n tjek (uitgemaak aan Susan Alexander) vir die bedrag van _________________ in.
Pos asseblief u bestelling aan:
Susan Alexander
Posbus 9677
WINDHOEK


Na die Hoor-Hier! Tuisblad